The South-African Milk Tart Collection/Die Suid-Afrikaanse Melktert Versameling

‘Die Suid-Afrikaanse melktert-versameling neem Mari-Louis en Callie ’n melktert-reis, van die ontstaan tot die toekoms – die geur van nostalgie vir elke Suid-Afrikaner en die mees blywende simbool van ons baktradisies.

Daar is regtig ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n handgemaakte skilferkors-kraag met etlike lagies of ’n krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of ’n vanieljepeul, selfs amandelgeursel, karamel, sitrusskil of kardemom. Sommige kry ’n bietjie skop met ’n skeut rum of brandewyn gebruik as ’n tert; gebak of ongebak, nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts  melktert van oor die hele wêreld; van Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China hierdie gewilde lekkerny bly so gewild dat dit selfs gelei het tot ’n Suid-Afrikaanse Nasionale Melktertdag.

 

Favourite milk tart recipes for every taste and every occasion from siblings Mari-Louis Guy and Callie Maritz. Nothing conjures up the flavour of home and nostalgia quite like milk tart.

Buy now:
We deliver signed and personalized copies to your door anywhere in South-Africa at R280 per copy
Go to the SHOP button on this site`s menu to purchase your copy.

 

Released February 2017

Hardcover

144 pages